Fokofpolisiekar — Ek Skyn (Heilig) song lyrics and translation
The page contains the lyrics and English translation of the song "Ek Skyn (Heilig)" by Fokofpolisiekar.
Lyrics
Te vinnig, te veel
Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans kan gee
Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my liefde maak?
As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fuck’t?
Ek skyn
Ek skyn heilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Geliefdes
Ons weet
'n Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer
Moenie so verbaas wees nie
Gooi net 'n bietjie vet op die vuur
Doos siek en melancholies
Ek skyn
Ek skyn heilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Ek bly verveeld en my bene is seer
Ek staan voor jou deur en my kop klop
Genade onbeskryflik groot
Ek is die Hel in
Bibber en beef die boere bedrieer
Die wêreld gaan jou haat my seun
As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak
Ek skyn
Ek skyn heilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Ek bly verveeld en my bene is seer
Ek staan voor jou deur en my kop klop
Lyrics translation
Too fast, too much
I will make all my promises break, if you give me just a chance can give
Who will give me love?
Who will give me love?
As the summer is so nice, why do I feel so fuck't?
I shine
I shine sacred, under the street light
Under the moon light
Tell me if the revolution is over
Lovers
We know
A Dog will always be to his vomit when return
Don't be so surprised
Just throw a little fat on the fire
Box sick and melancholies
I shine
I shine sacred, under the street light
Under the moon light
Tell me if the revolution is over
I stay bored and my legs are sore
I stand before your door and my head beat
Mercy unspeakably great
I'm the Hell in
Beaver and beef farmers bedrieer
The world is going to hate my son
If you speak the truth they want to kill you
I shine
I shine sacred, under the street light
Under the moon light
Tell me if the revolution is over
I stay bored and my legs are sore
I stand before your door and my head beat