Coenie De Villiers — Net 'n Bietjie Liefde song lyrics and translation
The page contains the lyrics and English translation of the song "Net 'n Bietjie Liefde" by Coenie De Villiers.
Lyrics
«Net 'n bietjie liefde!»
Eis die kleinste strompelaar;
En eis hiermee die hoogste
Wat 'n sterfling kan ervaar
(koor)
Vra alles behalwe die hoogste
Want liefde gevra is te veel
Vir eindige mensies soos ons is
Is liefde gevra eens te veel
«Net 'n bietjie liefde!»
Is die bakvis se versoek;
Maar weet nie dat sy end-uit
Na hierdie droom gaan soek
(koor)
«Net 'n bietjie liefde!»
Roep die digter radeloos
Want sonder hierdie dryfkrag
Is sy versies waardeloos
«Net 'n bietjie liefde?»
Sug die huisvrou na haar dag
(Vermoed dat sy 'n leeftyd
Op dié wonder gaan bly wag.)
«Net 'n bietjie liefde?»
Huil die ou vrou sy’s terminaal;
En weet dat sy daarsonder
Die laaste grens moet haal
Mensekinders, almal
Kleuter, digter, swaar bejaarde
Vra rykdom, roem, gesondheid
Vra blinkgeod uit die aarde
Vra alles wat die gode bied
Die wyn, die vrou, die lied —
Vra alles behalwe die hoogste
Want liefde gevra is te veel
Vra alles behalwe die liefde
Want liefde gevra is te veel
Lyrics translation
"Like a beetje love!»
Demand that smallest stumbler;
And so demand the highest
What a dying man can experience
(choir)
For all but the highest
For love is too much
Vir finite mensies SOS us is
Is love ever too much
"Like a beetje love!»
Is that bakvis se verse;
But don't you know that sy end-off
After this dream go Souk
(choir)
"Like a beetje love!»
Call that Digger distraught
'Cause sonder here that dryfkrag
Sy versions suck
"Like a beetje love?»
Sug that housewife after her day
(Suspect sy's age
On the miracle go bly wag.)
"Like a beetje love?»
Cry that ou vrou sy's terminal;
And know that sy is under there
That last frontier must be reached
Man-cylinders, almal
Toddler, digger, SWG
Vra rykdom, fame, sonhood
Vra blinkgeod from that Earth
Ask all that God offers
That wyn, that vrou, that song —
For all but the highest
For love is too much
For all but that love
For love is too much