Anneli van Rooyen — Sewe Sakke Sout song lyrics and translation

The page contains the lyrics and English translation of the song "Sewe Sakke Sout" by Anneli van Rooyen.

Lyrics

Sannie het gesukkel om 'n S te sê
Want Sannie se ou tongetjie wou nooit reg lê
Maar Sannie het besluit om 'n plan te maak
Eendag loop sy hierdie lekker rympie raak
En Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout eet
Sommig sê Susannie leef swaar
Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout eet
Sewe sakke sout is swaar sowaar
Sannie het geoefen en haar bes probeer
En eendag slaan daar nog werklik 'n klankie deur
Sy storm na haar mammie en die luister vies
Want Sannie druk haar tongejie vas in haar kies
En Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout eet
Sommig sê Susannie leef swaar
Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout eet
Sewe sakke sout is swaar sowaar
Juffrou het geweet wat die beste sou wees
Om spraak lesse te neem sou die kwaal genees
Gou het sy geleer om soos 'n slang te maak
Maar iewers het haar tongetjie weer vasgehak
En Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout eet
Sommig sê Susannie leef swaar
Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout eet
Sewe sakke sout is swaar sowaar
Sannie is nou groot, het 'n kêrel gekry
Sannie het gewoeker met die soenery
Die rieke is bloed of is dit dalk soet
Vir Sannie was die liefde net die regte terapie
En Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout eet
Sommig sê Susannie leef swaar
Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout eet
Sewe sakke sout is swaar sowaar
Sannie is getroud en voel in haar skik
drie kinders is gebore uit die huwelik
maar toe die kinders praat was haar hart so seer
oor en oor moes sy die rympie leer
Want Sarel sê, Sarel sal sewe sakke sout eet
Boesak sê, boesak sal sewe sakke sout eet
Stefan sê, Stefan sal sewe sakke sout eet
Die hele dag lank hoor sy S S

Lyrics translation

Sannie has struggled to get a S to say
Because Sannie's old tongue never wanted right lies
But Sannie has decided to make a plan
One day she walked this nice rhyme touch
And Sannie said, Sannie will have seven bags of salt eat
Sommig say Susannie live heavy
Sannie said, Sannie will have seven bags of salt eat
Seven bags of salt is heavy indeed
Sannie has practiced and her best try
And someday save there is still really a klankie by
She rushed to her mammy and listening fastidious
Because Sannie pressing her tongejie stuck in her choose
And Sannie said, Sannie will have seven bags of salt eat
Sommig say Susannie live heavy
Sannie said, Sannie will have seven bags of salt eat
Seven bags of salt is heavy indeed
Teacher knew what would be the best
To speech lessons to take would be the ailment cure
Soon she learned to be like a snake to make
But somewhere got her tongue again vasgehak
And Sannie said, Sannie will have seven bags of salt eat
Sommig say Susannie live heavy
Sannie said, Sannie will have seven bags of salt eat
Seven bags of salt is heavy indeed
Sannie is now big, has a boyfriend has gotten
Sannie has gewoeker with the soenery
The rieke is blood or it might be sweet
For Sannie was love just the right therapy
And Sannie said, Sannie will have seven bags of salt eat
Sommig say Susannie live heavy
Sannie said, Sannie will have seven bags of salt eat
Seven bags of salt is heavy indeed
Sannie is married and feels in her settle
three children were born of the marriage
but when the children speak was her heart so sore
over and over she had the rhyme to learn
As Sarel says, Sarel will have seven bags of salt eat
Boesak said, boesak will have seven bags of salt eat
Stefan says, Stefan will have seven bags of salt eat
All day long she heard S S