Willem Botha — Breek Op In Stereo song lyrics and translation
The page contains the lyrics and English translation of the song "Breek Op In Stereo" by Willem Botha.
Lyrics
ek draai die knop,
skielik toe kom ons liedjie op
Maar nou’s ons nie, meer op dieselfde frekwency
Niks maak nou meer sin, die verhouding is verby en ons is veer by die begin
ek hoop jy veet dit.
As jy die liedjie op die radio hoor
beteken dit ek en jy’s oor
Luister eilke reel, wat ek vir jou speel, jy het my in stereo verloor
As jy die liedjie op die radio hoor
besef maar jy dat jy my sein verloor
Ek breek op met jou in stereo
Jy draai die knop
skielik toe kom ons liedjie op
en jy onthou, al daartie tyd van my en jou
maar als is nou verby,
jy sal nie nog n kaans kry, hierdie songs vir jou, vir my
ek hoop jy veet dit
As jy die liedjie op die radio hoor
beteken dit ek en jy’s oor
luister elke reel, vat ek vir jou speel
Jy her my in stereo verloor
as jy die liedjie op die radio hoor
besef dat jy het my sein verloor
ek breek op my jou in stereo
Jou hart is nie meer myne
ek wil dit ook nie he
ek hoop jy kry die seine, vir wat ek jou wil se
as jy die liedjie op die radio hoor
beteken dit ek en jy’s oor
luister elke reel, wat ek vir jou speel
jy het my in stereo verloor.
as jy die liedjie op die radio hoor
beteken dit ek en jy’s oor
luister elke reel, wat ek vir jou speel
jy het my in stereo verloor
As jy die liedjie op die radio hoor
weet maar jy het my sein verloor
ek breek op met jou in stereo
ek breek op met jou in stereo
Lyrics translation
I turn the knob,
suddenly when we come song on
But now we are not, more on the same frekwency
Nothing now makes more sense, the relationship is over and we are feathered at the beginning
I hope you veet it.
If you have the song on the radio hear
does this mean I and you're about
Listen eilke reel, which I play for you, you have me in stereo lost
If you have the song on the radio hear
realize but you that you are my signal is lost
I break up with you in stereo
You turn the knob
suddenly when we come song on
and you remember, all daartie time of my and your
but everything is over now,
you will not still a kaans get, this songs for you, for me
I hope you veet it
If you have the song on the radio hear
does this mean I and you're about
listen each reel, sums I will play for you
You re my in stereo lost
if you have the song on the radio hear
realize that you have my signal is lost
I break on my your in stereo
Your heart is no longer mine
I want it also not he
I hope you get the signals, for that I your want to's
if you have the song on the radio hear
does this mean I and you're about
listen every reel, which I play for you
you have me in stereo lost.
if you have the song on the radio hear
does this mean I and you're about
listen every reel, which I play for you
you have me in stereo lost
If you have the song on the radio hear
know but you have my signal is lost
I break up with you in stereo
I break up with you in stereo