Nicholis Louw — Ek Klop Aan Jou Hart song lyrics and translation

The page contains the lyrics and English translation of the song "Ek Klop Aan Jou Hart" by Nicholis Louw.

Lyrics

O ek verlang na jou want jy is ver van my Jy is ver van my ek klop aan jou hart
Ja ek droom van jou maar jy is ver van my Jy is ver van my ek klop aan jou hart
Die winde waai vanaand hier deur my hart
Die stilte raas my wakker as ek gaan slaap
My koffie is koud en bitter beskuit is hard
En ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart
Ek wens ek kan vanaand net aan jou vat
Maar ek voel alweer die winter in my hart
Die myle en die draaie is in my pad
Maar ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart
Want saans as ek hier lê wil ek jou langs my hê
En sonder om te droom, wil ek sê

Lyrics translation

♪ O ek desire after you ♪ for jy is far from my Jy is far from my ek beat to your heart
Yes, I dream of you but jy is far from my Jy is far from my ek beat to your heart
That wind blowing from here door my heart
That silence raas my awake as ek go to sleep
My coffee is cold and bitter berry is hard
And ek stand at your door and ek knock-knock at your heart
Ek Wen ek can just get to you
But ek feel that winter in my heart again
That myle and that turn is in my path
But ek stand at your door and ek knock-knock at your heart
Because saans as ek here lê wants you past my hê
And sonder to dream, wants ek sê