Jim Reeves — Ding Dong lyrics

The page contains the lyrics of the song "Ding Dong" by Jim Reeves.

Lyrics

Ding-dong, sing die klokke vir die maan
Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan
Afskeid is swaar, maar, my liefling
Laat dit net tydelik wees.
Neem hierdie roos as 'n teken
Dat ek beloof jou trou te wees
Ding-dong, roep die klokke jou en my Ding-dong, liefdes-ure is verby.
Ding-dong, sing die klokke vir die maan
Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan
Afskeid is swaar, maar, my liefling
Laat dit net tydelik wees.
Neem hierdie roos as 'n teken
Dat ek beloof jou trou te wees
Ding-dong, roep die klokke jou en my Ding-dong, liefdes-ure is verby…