Coenie De Villiers — Stalag 17 song lyrics and translation

The page contains the lyrics and English translation of the song "Stalag 17" by Coenie De Villiers.

Lyrics

Hy is 'n oorlogsveteraan wat die verskrikking van die
Stalag 17 kamp oorleef het deur aan 'n besonderse
Herinnering vas to kleef: 'n groep sigeuners het buite die
Kamp verbygetrek. Hy het gesien hoe die sigeunermeisie
In haar rooi rok die dans van die sigeuners, die czarda
Dans. Sy was onbereikbaar vér anderkant die rolle
Doringdraad; hier binne was dit slegs sneeu wat oor
Die barakke neersif. Nou is hy oud en vergete; saans pak
Hy sy medaljes uit op die bed. In sy klein woonstelletjie
Hoog bo die besige strate van Hillbrow dink hy aan haar
Die sigeunerin van Stalag 17
Hoog bo die stad
Woon 'n man oorspronkilk uit Daljosafat
Met net 'n stoel en 'n bed en medaljes wat
Herinner aan dae lank vervloë
Lank reeds versoen
Met die pyn en sy pensioen
'n veteraan van digby tagtig jaar
Se oorlog en vrede
En soms as hy staar
Deur die rookbeleë skemer waar
Die aandverkeer 'n halssnoer bind
Deur die stad se donker labrint
(koor)
Dink hy aan Stalag 17
Waar hy eens deur die draad
'n sigeunerin kon sien
Wat soos 'n bloedvlek teen
Die somber woud se sneeu
'n laaste czarda dans…
Die foto vergeel
Maar sy naam bly stees 'n belangrike deel
Van 'n ou en 'n byna vergete verhaal
Wat vertel van oorlog en vrede
Deur die donker beleër speel hy solitêr
Om die gedagtes te keer wat telkens dwing
Om deur sy skanse te dring
En die spel te verbreek
En soms as hy tuur
Deur die masker van die donker uur
Word die stad se lig 'n firmament
Maar die flikkering bly onbekend
(koor)

Lyrics translation

He is a oorlogsveteraan that the horror of the
Stalag 17 camp survived by a special
Reminder stuck to cleave: a group of gypsies outside the
Camp passed. He has seen how the sigeunermeisie
In her red dress the dance of the gypsies, the czarda
Dance. She was unattainable vér beyond the roles
Barbed wire; here inside it was only snow that about
The barracks sifting down. Now he is old and forgotten; night pack
He took his medals out on the bed. In his small woonstelletjie
High above the busy streets of Hillbrow think he told her
The sigeunerin of Stalag 17
High above the city
Live a man oorspronkilk from Daljosafat
With just a chair and a bed, and medals that
Reminiscent of days long bygone
Long been reconciled
With the pain and his pension
A veteran of near eighty years
War and peace
And sometimes as he stared
By the rookbeleë twilight where
The aandverkeer a necklace bound
Through the city's dark labrint
(chorus)
Think he was at Stalag 17
Where he once by the thread
A sigeunerin could see
That is like a bloedvlek against
The gloomy forest's snow
A last czarda dance…
The photo yellowed
But his name remains stees an important part
Of an old and almost forgotten tale
Which tells of war and peace
By the dark besieged play he solitêr
To the thoughts to times that often force
By its bulwarks to penetrate
And the game to break
And sometimes as he gazes
By the mask of the dark hour
The city's light a firmament
But the flicker remains unknown
(chorus)